| Chapter 7 |
1 | En die seuns van Issaskar was: Tola en Pua, Jasub en Simron, vier. |
2 | En die seuns van Tola was: Ussi en Ref ja en Jriël en J gmai en Jibsam en Samuel, hoofde van hulle families, van Tola, dapper helde. Volgens hulle afstamming was hulle aantal in die dae van Dawid twee en twintig duisend ses honderd. |
3 | En die seuns van Ussi was Jisr gja; en die seuns van Jisr gja was: M¡gael en Ob dja en Joël, Jiss¡a, vyf, almal hoofde. |
4 | En by hulle, volgens hulle afstamming, volgens hulle families, was die afdelings krygsmanne: ses en dertig duisend; want hulle het baie vroue en kinders gehad. |
5 | En hulle broers, van al die geslagte van Issaskar, dapper helde: sewe en tagtig duisend tel hulle geslagsregister in sy geheel. |
6 | Benjamin: Bela en Beger en Jed¡ael, drie. |
7 | En die seuns van Bela was: Esbon en Ussi en Ussiël en Jrimot en Iri, vyf hoofde van families, dapper helde; en hulle geslagsregister het getel: twee en twintig duisend vier en dertig. |
8 | En die seuns van Beger was: Sem¡ra en Joas en Eliëser en Eljoënai en Omri en Jremot en Ab¡a en Anatot en Almet; hulle almal was seuns van Beger. |
9 | En hulle geslagsregister het getel volgens hulle afstamming, hoofde van hulle families, dapper helde: twintig duisend twee honderd. |
10 | En die seuns van Jed¡ael was Bilhan; en die seuns van Bilhan was: Jehus en Benjamin en Ehud en Ken na en Setan en Tarsis en Ahis har. |
11 | Hulle almal, seuns van Jed¡ael, volgens die hoofde van die families, dapper helde, was sewentien duisend twee honderd wat in die oorlog op kommando moes uittrek. |
12 | Ook Suppim en Huppim was seuns van Ir; Husim, seuns van Aher. |
13 | Die seuns van N ftali was: J gsiël en Guni en Jeser en Sallum, seuns van Bilha. |
14 | Die seuns van Manasse was Asriël wat sy vrou gebaar het; sy Aramese byvrou het Magir gebaar, die vader van G¡lead; |
15 | en Magir het van Huppim en Suppim 'n vrou geneem; die naam van sy suster was M ga. En die naam van die tweede was Selofhad; en Selofhad het dogters gehad. |
16 | En M ga, die vrou van Magir, het 'n seun gebaar, en sy het hom Peres genoem; en die naam van sy broer was Seres, en sy seuns was Ulam en Rekem. |
17 | En die seuns van Ulam was Bedan; dit is die seuns van G¡lead, die seun van Magir, die seun van Manasse. |
18 | En sy suster Molket het Ishod en Abiëser en Magla gebaar. |
19 | En die seuns van Sem¡da was: Agjan en Segem en Likhi en An¡am. |
20 | En die seuns van Efraim was Sutelag; en sy seun was Bered, en sy seun Tahat, en sy seun Ele da, en sy seun Tahat, |
21 | en sy seun Sabad, en sy seun Sutelag en Eser en lead; en die manne van Gat wat in die land gebore was, het hulle gedood, omdat hulle afgetrek het om hulle vee te neem. |
22 | Daarom het hulle vader Efraim baie dae lank gerou, en sy broers het gekom om hom te troos. |
23 | Daarna het hy by sy vrou ingegaan, en sy het swanger geword en 'n seun gebaar; en hy het hom Ber¡a genoem, omdat dit tydens 'n onheil in sy huis gebeur het. |
24 | En sy dogter was Sëra; en sy het Bet-Horon-Onder en --Bo gebou, en Ussen-Sëra. |
25 | En sy seun was Refag, en Resef, en sy seun Telag, en sy seun Tahan; |
26 | sy seun L edan; sy seun Ammihud; sy seun Elis ma; |
27 | sy seun was Nun, sy seun Josua. |
28 | En hulle besitting en hulle woonplekke was Bet-el met sy onderhorige plekke; en teen die ooste N ran, en teen die weste Geser met sy onderhorige plekke; en Sigem met sy onderhorige plekke tot by Ajja met sy onderhorige plekke. |
29 | En onder die bestuur van die seuns van Manasse was Bet-San met sy onderhorige plekke, T nag met sy onderhorige plekke, Meg¡ddo met sy onderhorige plekke, Dor met sy onderhorige plekke. Hierin het die seuns van Josef, die seun van Israel, gewoon. |
30 | Die seuns van Aser was: Jimma en Jiswa en Jiswi en Ber¡a en Serag, hulle suster. |
31 | En die seuns van Ber¡a was Heber en M lkiël; hy was die vader van Birs jit. |
32 | En Heber was die vader van Jaflet, en van Somer en Hotam en Sua, hulle suster. |
33 | En die seuns van Jaflet was: Pasag en Bimhal en Aswat; dit was die seuns van Jaflet. |
34 | En die seuns van Semer was: Ahi en Rohega, Jehubba en Aram. |
35 | En die seuns van sy broer Helem was: Sofag en Jimna en Seles en Amal. |
36 | Die seuns van Sofag was: Suag en Harnfer en Sual en Beri en Jimra, |
37 | Beser en Hod en Samma en Silsa en Jitran en Beëra. |
38 | En die seuns van Jeter was: Jefunne en Pispa en Ara. |
39 | En die seuns van Ulla was: Arag en H nniël en Risja. |
40 | Hulle almal was seuns van Aser, hoofde van families, uitgesoekte dapper helde, hoofde van die vorste; en hulle geslagsregister het betrekking gehad op diens in die oorlog; hulle aantal was ses en twintig duisend man. |